Klas

Hasie Klas
Ouderdom

3 - 4 Jariges

Halfdag

6:30 - 12:30
R1650 sonder etes
R2500 met etes

Voldag

6:30 - 17:00
R3300 met etes

Hasie Klas

Hasieklas is vir ons 3–4 jariges waar ons saam speel, leer en kreatief raak. Kinders ontwikkel vaardighede deur praktiese aktiwiteite, sport en pret programme wat help met groei en selfvertroue.

Wat doen ons in die Hasie-klas?

  • 3–4 jariges wat leer deur speel en deelname

  • Ons leer, speel en word vuil (op ’n veilige manier)

  • Aktiwiteite: bou torings, teken, knip, plak, verf, speel-klei

  • Swem Dinsdae & Donderdae (warm weer)

  • Woensdae: Kinderkinetika & Donderdae: Musiek

  • Bring tassiekos en koeldrank vir 10uur saam

  • Vrydae: bederfdag met Bak & Brou en Poppespel

  • Uitstappies, atletiek & kleuterskoolkonsert word nie vergeet nie

Foto's