Klas

Pooh Beertjies Klas
Ouderdom

10 - 16 maande

Halfdag

6:30 - 12:30
R1650 sonder etes
R2500 met etes

Voldag

6:30 - 17:00
R3300 met etes

Pooh Beertjies Klas

Pooh Beertjies is ons kleinste klassie vir babas van ongeveer 10 tot 16 maande. Hier speel ons rustig, ontwikkel ons vaardighede deur sensoriese aktiwiteite, en bou ons selfvertroue deur liefdevolle versorging en ’n goeie roetine.

Wat doen ons in die Pooh Beertjies klas?

  • Vir babas 10–16 maande

  • Pap in die oggend & gesonde kookkossies in die middag

  • Roetine is baie belangrik vir veiligheid en geborgenheid

  • Aktiwiteite: verf, speel-klei, krabbel, stapel blokke

  • Bring tassie, bottel en doekies saam

Foto's