Klas

Bytjie Klas
Ouderdom

2-3 Jariges

Halfdag

6:30 - 12:30
R1650 sonder etes
R2500 met etes

Voldag

6:30 - 17:00
R3300 met etes

Bytjie Klas

Bytjieklas is vir ons besige 2–3 jariges waar kinders leer deur speel, deel en ontdek. Ons fokus op motoriek, kreatiwiteit en selfvertroue in ’n veilige, vrolike omgewing met lekker aktiwiteite.

Wat gebeur in ons bytjie klas:

  • 2–3 jariges in ’n veilige en stimulerende klas
  • Aktiwiteite: krabbel, knip-en-plak, stapel blokke, verf, speel-klei
  • Speel met motorfietsies en 3-wiele
  • Swem Dinsdae & Donderdae (warm weer)
  • Kinderkinetika en musiek is groot pret
  • Bring tassiekos en koeldrank saam (gemerk)

Foto's