1 - 2 Jariges
6:30 - 12:30
R1650 sonder etes
R2500 met etes
6:30 - 17:00
R3300 met etes
Uiltjieklas is vir ons 1–2 jariges wat begin ontdek, speel en leer deel. Ons werk met roetine en liefdevolle versorging, en kinders leer deur speel met ouderdomstoepaslike aktiwiteite.
1–2 jariges word met liefde versorg
Ons leer om te speel en te deel
Pap soggens & gesonde kookkossies smiddae
Roetine is belangrik vir veiligheid en geborgenheid
Speel met klimrame, glyplanke en klein motorfietsies
Aktiwiteite: verf, speel-klei, krabbel, blokke
Swem Dinsdae & Donderdae (warm weer, vanaf ±20 maande)
Bring tassie, bottel en doekies saam
© Kopiereg 2026 Klim&Klouter – Alle regte voorbehou.