Graad R
6:30 - 12:30
R2500 met etes
6:30 - 17:00
R3300 met etes
Perdjiekas is ons Graad R klas waar kinders skoolgereed gemaak word deur spel, ontdekking en gestruktureerde leer. Ons fokus op kreatiewe ontwikkeling, probleemoplossing, selfvertroue en voorbereiding vir Graad 1.
© Kopiereg 2026 Klim&Klouter – Alle regte voorbehou.