Babas
6:30 - 12:30
R1650 sonder etes
R2500 met etes
6:30 - 17:00
R3300 met etes
Tatty Teddy is ons baba-klas waar ons fokus op liefdevolle versorging, sagte stimulasie en ’n dagprogram wat jou baba help groei en ontwikkel. Ons bou vaardighede deur beweging, spel en ’n veilige roetine.
Baba-klas met ’n vaste dagprogram
Oefeninge vir oog-hand-voet koördinasie
Pap in die oggend & gesonde kookkossies in die middag
Roetine help dat baba veilig en geborge voel
Bring bersie, bottel en doekies saam
© Kopiereg 2026 Klim&Klouter – Alle regte voorbehou.